SuproNet (Afr) /afr Multimedia Ontwerp Thu, 28 May 2020 13:55:14 +0000 af hourly 1 https://wordpress.org/?v=4.9.14 Google AdWords /afr/google-adwords/ /afr/google-adwords/#respond Fri, 05 May 2017 07:05:58 +0000 /afr/?p=1058 The post Google AdWords appeared first on SuproNet (Afr).

]]>
The post Google AdWords appeared first on SuproNet (Afr).

]]>
/afr/google-adwords/feed/ 0
Common Components of Websites /afr/common-components-websites/ /afr/common-components-websites/#respond Fri, 05 May 2017 07:05:25 +0000 /afr/?p=1059 The structure, layout, appearance, and composition of websites have changed considerably in the almost two decades SuproNet has been involved with the development of websites. The change is the result of various factors such as fashion, usage patterns, and technology. These factors will continue to have an impact on what could be considered to be a “modern” website. However, let us explore the components of a typical contemporary website.

The post Common Components of Websites appeared first on SuproNet (Afr).

]]>
The post Common Components of Websites appeared first on SuproNet (Afr).

]]>
/afr/common-components-websites/feed/ 0
“Microsoft Support” Bedrog /afr/microsoft-support-bedrog/ /afr/microsoft-support-bedrog/#respond Fri, 05 May 2017 07:04:27 +0000 /afr/?p=1060 Die “Microsoft Support’ telefoniese bedrogspul is al geruime tyd aan die gang maar ons het agtergekom dat daar mense is wat nog nie bewus is daarvan nie.

The post “Microsoft Support” Bedrog appeared first on SuproNet (Afr).

]]>

“Microsoft Support” Bedrog

Die “Microsoft Support’ telefoniese bedrogspul is al geruime tyd aan die gang maar ons het agtergekom dat daar mense is wat nog nie bewus is daarvan nie.

Kortliks kom dit neer op die volgende:

  • Jy ontvang ‘n telefoonoproep van ‘n onbekende persoon.
  • Hy gee voor dat hy van “Microsoft Support” of ‘n “Microsoft Partner” is.
  • Gewoonlik probeer hulle met die persoon praat met “die rekenaar”. Hulle is relatief vaag en probeer jouself sover kry om self aan te dui watter rekenaar jy het.
  • Volgens hulle is daar ‘n probleem met die rekenaar (virus of so iets) en dat hulle jou kan help om dit reg te maak.
  • Indien jy na hulle luister, sal hulle jou vra om bepaalde inligting op jou rekenaar te vind. Hierdie inligting is kwansuis ‘n bewys dat jou rekenaar besmet is maar is in werklikheid ‘n lêer wat gewoonlik op ‘n Windows rekenaar voorkom.
  • Dan lei hullle jou deur ‘n proses om hulle toegang tot jou rekenaar te gee en te betaal vir die hersteldiens. Sodra hulle toegang het tot die rekenaar, kan hulle natuurlik inligting steel, inligting/programme uitvee en/of “malware” installer.
  • Vanaf onbesmette rekenaar “help” hulle jou na een waartoe hulle toegang het en ‘n kleiner bankbalans.

Dit is baie maklik om die probleem te voorkom: Wanneer iemand jou ongevraagd bel en aanbied om te help met ‘n “probleem” op jou rekenaar, sit die telefoon neer.

Ons het ‘n paar keer vir ‘n wyle saamgespeel en ons dom gehou oor na watter rekenaar hulle verwys om hulle tyd te mors. Aanvanklik het hulle ‘n ruk lank probeer om tot ons deur te dring maar hulle het ook geleer. Deesdae beëindig hulle die gesprek vining as dit lyk of jy hulle probeer uitlok of aan ’n lyntjie hou.

Die maklikste is om maar net die oproep te beëindig. Hulle kan niks regkry sonder jou samewerking om self veranderings aan jou rekenaar te maak nie.

Vir meer inligting oor hierdie en soortgelyke bedrogspele:

Indien jy Microsoft wil help om die bedrog te bekamp, kan jy pogings om die bedrog te pleeg aanmeld by Microsoft.

Contact us for more information or queries.

CONTACT US

View more posts.

BACK TO BLOG

The post “Microsoft Support” Bedrog appeared first on SuproNet (Afr).

]]>
/afr/microsoft-support-bedrog/feed/ 0
Search Engine Registration Scam /afr/search-engine-registration-scam/ /afr/search-engine-registration-scam/#respond Fri, 05 May 2017 06:59:39 +0000 /afr/?p=1055 The post Search Engine Registration Scam appeared first on SuproNet (Afr).

]]>
The post Search Engine Registration Scam appeared first on SuproNet (Afr).

]]>
/afr/search-engine-registration-scam/feed/ 0