|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| SuproNet |
www.supronet.co.za |
| SuproNet verskaf dienste op die gebied van webontwerp, ontwikkeling, huisves, onderhoud en bemarking van webwerwe en verskaf ook raad oor bogenoemde aspekte. Kliënte in die Centurion-omgewing se webwerwe word bemark deur gebruik te maak van twee portale wat op Centurion fokus naamlik CenturioNet (‘n webwerf met algemene inligting oor Centurion) en BesigheidCenturion (‘n webwerf wat fokus op besigheid in Centurion) |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| 1 Stop Locator |
www.1stoplocator.co.za |
| Bekostigbare advertering in die Centurion area met 70 000 boekies elke maand. Pryse van onder R1 000 |
| Tel: (012) 756-4226 |
|
 |
|
| Autofair |
www.autofair.co.za |
| Privaat motormark by Menlyn Retail Park, elke Sondag van 08:00 tot 16:00. Verkoop of Koop jou volgende motor privaat. |
| Tel: 082-783-3525 |
|
 |
|
| Creative Advertising Services |
Geen - None |
| Illustrasies, korporatiewe beeld, verpakkingsontwerp, verkoopspuntadvertensies en algemene advertensies. Ons is beskikbaar
vir al jou advertensiebehoeftes vanaf konsep en ontwerp tot produksiebeplanning en -bestuur. |
| Tel: 082-657-4557 |
|
 |
|
| Creative Design Corner |
www.creativedesigncorner.co.za |
| Creative Design Corner bied 'n aantreklike verskeidenheid webontwerp, drukwerk en kontoorhulp wat deur enige besigheid
gebruik kan word om hulle handelsmerk te vestig. Deur 'n professionele beeld te skep en aansig te gee an iets nuuts, sowel
as die ontwikkeling van 'n Intenetoplossing, help ons jou om die beste te maak van jou besigheid deur die Internet sowel as
in druk en ontwerp. |
| Tel: 071-507-4417 |
|
 |
|
| CrossTree Design Studio |
www.crosstree.co.za |
| Cross Tree Design Studio is 'n grafiese ontwerp en advertensiemaatskappy in Centurion, Gauteng. Ons spesialiseer in alle vorme van grafiese ontwerp, advertering, bemarking en fotografie. Ons staan jou by met ons diverse ondervinding en skeppende talent - geskik vir al jou handelsmerkbehoeftes - om jou besigheid stap vir stap op te bou. |
| Tel: 082-336-1244 |
|
 |
|
| Double-U Design |
Geen - None |
| Ons verskaf bemarking- en advertensiedienste en meer spesifiek: ontwikkeling van handelsmerke, besigheidskaartjies, briefhoode, advertensies,
broshures, jaarverslae, katalogusse, baniere ens. |
| Tel: 083-456-4182 |
|
 |
|
| Evergreen Communications and Events |
www.evergreenevents.co.za |
| 'n Besigheid wat spesialiseer in golfdae, korporatiewe klere, geskenke en promosie-items. Ons leuse is: "Ons hanteer elke
kliënt asof dit ons enigste kliënt is". |
| Tel: (012) 653-0042 |
|
 |
|
| Fire Dragon Prints |
www.firedragon.co.za |
| Ons doen volkleur sublimasiedrukwerk op bekers, t-hemde, teëls, legkaarte, ens. Uitstekende geskenke en promosie-items. |
| Tel: 083-258-3969 |
|
 |
|
| Gecko Communications |
www.geckocom.co.za |
| Grafiese ontwerp en bemarkingskommunikasiedienste, insluitende die ontwikkeling, ontwerp en projekbestuur van alle tipes
drukwerk, promosie, advertensies, bemarkingsmateriaal asook elektroniese bemarking. |
| Tel: (012) 683-0232 |
|
 |
|
| Jabulani Design Studio |
jabulanidesignstudio.co.za |
| Ons kan u besigheid bystaan met: Logo-ontwerp, Advertensies, Katalogusse, Lêers, Brosjures, Plakkate, Nuusbriewe, Tydskrifuitleg, Illustrasies,
Tekenprente, Drukwerk en Afwerking, Fotografie, Verkoopspuntartikels, Kniprame, Baniere, Buitelugadvertensieborde, Vlae, PowerPoint-aanbiedings,
Internetadvertensies en Baniere, Flash-animasie, Webontwerp- en Ontwikkeling. Ons spesialiseer ook in opleiding in grafiese ontwerp. Die volgende
kursusse is beskikbaar: CorelDRAW, Photoshop, FrontPage 2000. |
| Tel: (012) 657-0063 |
|
 |
|
| Livonix Web Design |
www.livonix.com |
| Livonix ontwerp professionele webtuistes teen bekostigbare pryse. Ons ontwerp ook databasisgedrewe webtuistes en voorsien ook internetbemarking. |
| Tel: 071-676-4185 |
|
 |
|
| Mercury Thread Search Engine Optimization |
www.mercurythread.co.uk |
| Maatskappy wat spesialiseer in optimisering vir soekenjins. Lewer wêreldwye diens vanuit Skotland. |
| Tel: |
|
 |
|
| Paprika Graphics and Communications |
www.paprikacom.co.za |
| Paprika spesialiseer in die wydste reeks dissiplines van toepassing in Openbare Betrekkinge, Geleentheidsbestuur, Mediaskakeling,
Afronding vir Media, Regeringsbetrekkinge, Gemeenskapsbetrekkinge, Bemarking, Navorsing en Sryfwerk, Advertering, Grafiese Ontwerp
en Uitleg, Webontwerp en Instandhouding sowel as vervaardiging van Korporatiewe Videos en Interaktiewe CDs |
| Tel: (012) 667-4261 |
|
 |
|
| Popo Advertising |
www.popo.co.za |
| Popo Advertising is 'n gids wat elke kwartaal beskikbaar gestel word aan die publiek waar die adverteerders hulle besigheid kan lys teen bekostigbare pryse. |
| Tel: 087-727-0362 |
|
 |
|
| Poster Genie |
www.postergenie.co.za |
| Digitale drukwerk. Plakkate van A4 - A0, verspreiders van COLOP Stempels, CD drukwerk en dataskrywing, plakkers, PVC
buite-baniere en verskaf Roll-up stelsels vir advertensiedoeleindes |
| Tel: (012) 654-6015 |
|
 |
|
| Untagged Design |
www.untagged.co.za |
| Grafiese ontwerp, webontwerp, advertensie, bemarking en drukwerk |
| Tel: 084-205-7452 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|