|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| A Superbond |
www.homeloans.iblog.co.za |
| Volledige en professionele eiendomsportefeuljebestuur en oplossings! Huislenings vanaf 8,5% rente gewaarborg. Doen navraag
oor ons kontant-terug-voordele wanneer u gebruik maak van ons dienste m.b.t. u NUWE HUISLENING, 2de/3de VERBANDE vir
huisverbeterings ens. GRATIS ADVIES 24/7 m.b.t. alle aspekte van die koop van u nuwe eiendom of eiendom vir beleggings
doeleindes. |
| Tel: 084-553-9143 |
|
 |
|
| Aliberti Business Solutions Bk |
Geen - None |
| Finansiële DiensVerskaffer (makelaar) wat spesialiseer in risikodekking, beleggings, mediese fondse en korttermynversekering.
Voortsetting van die lewensstandaard van die versekerde en sy afhanklikes/kollegas/sakevennote - by 'n onvoorsiene gebeurlikheid
(dood, ongeskiktheid, trauma) of beplande gebeurlikheid (aftrede) is my spesialiteit. Sleutelwoord is "longivity"!
Sakeversekering, aftrede- en boedelbeplanning, persoonlike belasting is dus die fokusareas van my praktyk. |
| Tel: (012) 653-0187 |
|
 |
|
| Anita Steyn Financial Services |
Geen - None |
| Daar is geen finansiële behoefte te groot of te klein vir ons nie. Ons doen : Maandelikse boekhouwerk, BTW, salarisse,
lone, belasting, bestuursVerslae, finansiele state asook registrasie vir nuwe BK's en maatskappye. Geregistreerde lid by
SAIPA. |
| Tel: 083-521-9149 |
|
 |
|
| AnyFin |
www.anyfin.co.za |
| AnyFin verskaf finansiële oplossings - huislenings (ook 2de en 3de verbande) en oorbruggingsfinansiering. Enige
finansiering. Enige plek. Enige tyd. |
| Tel: (012) 643-1108 |
|
 |
|
| Balancing Act |
www.balancingact.co.za |
| Boekhouding en belasting, 'n nuwe benadering! Ons is 'n diverse span met 'n verskil wat verder as die syfers kyk na die wêreld deur ons kliënt se oë. Ons doel is om jou te ondersteun met terugvoer wat nuttig en verstaanbaar is. |
| Tel: 082-498-5371 |
|
 |
|
| Bluemeg Technologies |
www.bluemeg.co.za |
| Pastel Accounting en Payroll konsultante. Ons spesialiseer in alle sagtewareverkope, opleiding, installasies, hulpverlening aan personeel rakende die Pastel programme, BIC verslae en hulp met betaalstate. Ons kan ook jou maatskappy se betaalstaat namens julle doen of hulp verleen aan julle Mneslike Hulpbronne departement. Ons bedien die hele Pretoria area. |
| Tel: 082-789-3929 |
|
 |
|
| Brandow Financial |
www.brandow.co.za |
| Fasilitering van Huislenings (verbande), Kommersiële Finansiering, Besigheidsfinansiering, Besigheidsplanne , Lewens- en
korttermynversekering, Eiendomssindikasies. |
| Tel: (012) 654-6190 |
|
 |
|
| Business Insurance Broker (ABSA) Bianca Rossouw |
Geen - None |
| BesigheidsVersekeringsmakelaarsdiens. Versekeringsdekking vir enige soort kommersiële risiko. Een kontak vir onderskrywing
van u polis en indiening van eise. |
| Tel: 083-236-8221 |
|
 |
|
| Cherisé Pieterse |
Geen - None |
| Boekhou- en inkomstebelastingdienste, BTW en RSC opgawes, LBS-, UIF- en SDL-opgawes, inkomstebelastingopgawes, maatskappy- en BK-registrasies en verwante sekretariële dienste, huiswerkerskontrakte, -salarisstrokies & UIF-opgawes, Artikel 51 handleidings. |
| Tel: 083-679-0616 |
|
 |
|
| Colin Tossel Versekeringsmakelaars |
Geen - None |
| Reeds meer as 13 jaar in Centurion. Verskeie finansiële dienste gelewer soos testamente, boedelbeplanning,
aftreebeplanning, lewensversekering, beleggings en finansiering. Gemagtigde finansiële diensverskaffer. |
| Tel: (012) 653-2444 |
|
 |
|
| D G Bezuidenhout Registered Accountants |
Geen - None |
| Volle rekeningkundige en boekhoufunksie en -konsultasie, besigheidontwikkeling en belastingkonsultasies en -oplossings,
projekbestuur, statutêre behoeftes (BTW,LBS ens.) en besigheidregistrasies, rekeningkundige en boekhoustelsel en interne
beheermaatreels ontwerp en implementasie. Laat ek jou help om jou besigheidprosedures te verbeter om meer winsgewend te wees en
een stap voor ander besighede te wees. |
| Tel: 082-926-8127 |
|
 |
|
| Deleen Real Estate |
Geen - None |
| Deleen Real Estate doen eiendomsbemarking, herverkope en ontwikkeling in die Centurion en Kemptonpark omgewings. Ons is ook behulpsaam met vinnige finansiering en billike versekering. |
| Tel: (011) 393-9404 |
|
 |
|
| Gerhard Combrinck & Associates |
www.investment-finance.com |
| Gerhard Combrinck & Associates is 'n verskaffer van gespesialiseerde finansierings-, besigheidsbeleggings- en
besigheidskonsultasiedienste. Ons fokus op klein- tot mediumgrootte besighede in Suid-Afrika en die res van Afrika. Ons
ondervinding in die areas van nuwe sake-ondernemings, besigheidsplanontwikkeling, leningsfinansiering, besigheidskonsultasies,
strategie-ontwikkeling en fasilitering - namens plaaaslike en internasionale maatskappye - onderskei ons as 'n diensverskaffer
van formaat. |
| Tel: (012) 998-4864 |
|
 |
|
| Interbond |
www.interbond.co.za |
| Interbond is deel van die X-Groep wat daarin spesialiseer om 'n totale finansiele pakket aan hulle kliente te verskaf. By Interbond verskaf ons
die volgende: Huislenings, Hervoorskotte, Verdere Lenings, Boulenings, Oorbruggingsfinansiering en Voorafgoedgekeurde Huislenings. Indien u enige
navrae het aangaande die bogenoemde produkte, besoek ons webtuiste. |
| Tel: 086-190-9000 |
|
 |
|
| KreditInteract |
www.kreditinteract.co.za |
| Invordering en opsporing. Skuldinvorderings sedert 1997. Spesialiseer in die invordering van agterstallige rekenings en slegte skuld. |
| Tel: (012) 651-3151 |
|
 |
|
| Le Mont Securities |
Geen - None |
| Ons help kliënte met buitelandse kontrakte en lokokwotasies ('spot'-kwotasies) in alle belangrike geldeenhede. Ons kan
strategiese beplanning doen en dokumente elektronies indien by banke. Direkte koper/verkoper SWIFT bevestigings,
skeepsvaartversekering, ge-outomatiseerde voltooiïng van betalingsbalansvorms. Meer as 50 jaar ervaring in finansiële
markte. |
| Tel: (011) 314-2708 |
|
 |
|
| MedKonsult (Pty) Ltd |
www.medkonsult.co.za |
| Medikonsult is 'n spesialis op die gebied van bemarking van mediese skemas en raadgewing m.b.t. gesondheidsorg. Dit is
gestig om te voldoen aan die behoeftes van die gesondheidsorgmakelaar deur die beste gesondheidsorgprodukte te lewer om aan
die behoeftes van hulle kliënte te voldoen en terselfdertyd 'n verbeterde kliëntediens te lewer. Medkonsult styg uit bo die
norm en is in staat om aan gesondheidsorgmakelaars, verskaffers van gesondheidsorgprodukte en hulle lede 'n kombinasie van
belonings te bied wat toegepas word tot voordeel van alle gemeenskappe. |
| Tel: (012) 664-6470 |
|
 |
|
| Netcash (Pty) Ltd |
www.debitorder.co.za |
| Ons bied die mees bekostigbare, veiligste en effektiefste debietorder en EFT platform beskikbaar in Suid Afrika. Geen
sagteware en 100% geld-terug-gewaarborg. |
| Tel: (012) 653-3028 |
|
 |
|
| Quantro Onyx |
www.quantro.co.za |
| Verbandfinansiering - slegs residensieel. Nuwe verbande, tweede verbande, leë erwe en herfinansiering |
| Tel: (012) 998-0734 |
|
 |
|
| Rall Besigheidkonsultasie BK |
www.e-taxcalc.co.za |
| Belastingkonsultasie, Rekeningkundige Dienste & Pastel Handelaar |
| Tel: (012) 654-0150 |
|
 |
|
| SAGrowth Property Group |
www.sagrowth.co.za |
| Geregistreerde prospektus nou beskikbaar. Belegging in industriële ontwikkeling. Eenmaligge belegging, aanhoudende
kapitaalgroei. Deel in meer as een ontwikkeling. |
| Tel: (012) 665-5512 |
|
 |
|
| Sanfed Makelaars |
Geen - None |
| Bemarking van mediese fondse, korttermynversekering en ook lewensversekering. Sanfed Makelaars doen al vir meer as 10 jaar
in Centurion besigheid. |
| Tel: (012) 654-0321 |
|
 |
|
| Share Direct |
www.sharedirect.co.za |
| Share Direct glo daarin om aan hulle kliënte die beste moontlike dienste en produkte in alle aspekte van finansiële beplanning
te lewer. 'n Voornemende kliënt sal nie net opleiding in bates ontvang nie maar ook oor die valutemarkte en individuele
bates/kommoditeite terwyl hulle ook aan eerbare aandelemakelaars en finansiële raadgewers voorgestel word. |
| Tel: (012) 644-0111 |
|
 |
|
| Slipstream Business Services |
Geen - None |
| Boekhoudienste. Maandelikse state tot met balansstaat en proefbalans. Maandelikse statutêre opgawes (SAID
LBS/WVF/VOH/BTW, Staalnywerheid). Betaalstaat. Voorbereiding vir oudit. |
| Tel: (012) 653-6429 |
|
 |
|
| SMI Finance |
www.smifinance.co.za |
| SMI Finance is 'n nuwe generasie verband- en leningsfasiliteerder. Ons poog om private individue, besighede en groot maatskappye se finansiele dienste te behartig, ingesluit verbande, korttermynlenings, oorbruggingskapitaal, besigheidsfinansiering en ander. |
| Tel: 083-568-4350 |
|
 |
|
| Streamline Debt Counselling |
Geen - None |
| Streamline Debt Counselling herstruktureer die skuld van enige persoon wat nie meer weet na watter kant toe nie. Voel jy dat jou skuld jou versmoor en keer jou skuld jou lewe onderstebo? Skakel my vir herstruturering van jou skuld - stuit regsaksie en beskerm jou bates (selfs jou huis en jou voertuig) |
| Tel: 082-927-7324 |
|
 |
|
| Xarix Financial Services |
www.xarix.za.net |
| Xarix Financial Services het ten doel om klein tot medium groote besighede te voorsien van Rekenkundige dienste,
belasting advies, lone of boekhouding. |
| Tel: (012) 997-2954 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|