|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Adore' Photography |
www.adorephotography.co.za |
| Ek spesialiseer in swangerskap-, pasgebore, baba- en kleuterfotografie. Kom na u huis of studio beskikbaar op aanvraag.
Kinderpartytjies, doop, skoolfoto's of ooievaarstee. Geskenkbewyse beskikbaar vir verwagtende mammies, oumas of moedersdag. |
| Tel: 082-497-9899 |
|
 |
|
| Adri Dornbrack Fotografie |
Geen - None |
| Professionele Fotograaf |
| Tel: 082-924-2534 |
|
 |
|
| Black Canvas Photography |
www.blackcanvas.co.za |
| Black Canvas Photography spesialiseer in troufoto's en modelportefeuljes. |
| Tel: 082-771-5295 |
|
 |
|
| Creative Advertising Services |
Geen - None |
| Illustrasies, korporatiewe beeld, verpakkingsontwerp, verkoopspuntadvertensies en algemene advertensies. Ons is beskikbaar
vir al jou advertensiebehoeftes vanaf konsep en ontwerp tot produksiebeplanning en -bestuur. |
| Tel: 082-657-4557 |
|
 |
|
| CrossTree Design Studio |
www.crosstree.co.za |
| Cross Tree Design Studio is 'n grafiese ontwerp en advertensiemaatskappy in Centurion, Gauteng. Ons spesialiseer in alle vorme van grafiese ontwerp, advertering, bemarking en fotografie. Ons staan jou by met ons diverse ondervinding en skeppende talent - geskik vir al jou handelsmerkbehoeftes - om jou besigheid stap vir stap op te bou. |
| Tel: 082-336-1244 |
|
 |
|
| CrossTree Wedding Photography |
www.crosstree.co.za |
| Ons sal julle spesiale dag op 'n unieke manier vaslê sodat julle dit kan geniet en herleef vir die res van julle reis saam. |
| Tel: 082-336-1244 |
|
 |
|
| E.L.S.K.E Photography |
www.elskegallery.co.za |
| Professionele fotograaf sedert 1995. Wenner van Fujifilm Profoto/Press & Accolade toekenning. Ateljee in Wierdapark,
Centurion. Alle soorte fotografie. |
| Tel: 082-927-7194 |
|
 |
|
| Flasbax Productions |
Geen - None |
| Onthou jou troudag, Matriekafskeid of enige ander geleentheid deur dit vas te vang op DVD. Doen ook oorplasing van VHS
kasette na DVD. |
| Tel: 082-491-7009 |
|
 |
|
| Flasbax Productions |
Geen - None |
| Onthou jou troudag, Matriekafskeid of enige ander geleentheid deur dit vas te vang op DVD. Doen ook oorplasing van VHS
kasette na DVD. |
| Tel: 082-491-7009 |
|
 |
|
| Fuzzy Feelings |
fuzzyfeelings.co.za |
| Ons skep geskenke met jou spesiale foto's of idees deur dit te druk op 'n wye verskeidenheid goedere, onder andere bekers, juwelierskissies, handsakke, beursies, plekmatjies, skinkborde, yskasmagnete, legkaarte, besigheidskaartjiehouers, muurhorlosies en nog baie meer. |
| Tel: (012) 643-0077 |
|
 |
|
| Images For Life Photography |
Geen - None |
| Spesialiseer in kinder-, familie- en troufoto's. Verskeie pakkette beskikbaar. |
| Tel: 082-554-8680 |
|
 |
|
| Marike Photography |
www.marike.co.za |
| Marike Photography is in 2009 gestig deur Marike Roelofse. Marike het by die Tshwane Universiteit van Tegnologie haar B-tech Graad in Fotografie behaal in 2008. Ons het 4 jaar ondervinding in 'n verskeidenheid van fotografie onder andere Funksies, Troues, Sensuele Fotos, Familiefotos', Modelportefueljes, Swangerskapfoto's, Opvoedkundige Hulpmiddels, Bemarkingsfoto's, Argitektuur, Landskappe, Industriële Foto's, Dokumentêre, Musiekgroepe, Musikante en meer. Van ons werk is gepubliseer. |
| Tel: 082-462-5452 |
|
 |
|
| Motswako Wedding Video's |
motswakovisual.co.za |
| By Motswako Visual is ons passievol daaroor om trou DVD's te skep wat jou en jou geliefdes pas. Ons vang al die belangrike oomblikke vas en verewig een van die grootste dae van julle lewens. Professionele verwerkings verseker 'n trou DVD waarna jy oor en oor wil kyk! Vir meer inligting oor ons trouvideografiepakkette, moenie huiwer om Motswako Visual te kontak nie. Ons is in Centurion, Gauteng gebaseer. |
| Tel: (012) 751-5800 |
|
 |
|
| Occassions |
Geen - None |
| Jou alles-in-een huwelikswinkel. Trourukke, uitrustings vir die hele gevolg, koeke, blomme, hare, naels, grimering,
musike, foto's, toebehorre en nog baie meer. Verskaf dienste regoor Gauteng, insluitende Centurion, vanaf ons basis in
Krugersdorp. |
| Tel: 082-394-3823 |
|
 |
|
| OSHANA Publishing & Photography |
www.oshana.co.za |
| Publikasie van boeke. Wil jy graag jou eie boek publiseer, maar dink dis te duur? Kontak OSHANA. Ons doen ook die ontwerp
en uitleg van boeke, dokumente, pamflette en logos. |
| Tel: 082-372-8759 |
|
 |
|
| Storm Photographic Studio |
www.stormstudio.co.za |
| Kreatiewe troufotografie, sowel as model-portefeuljes en familieportrette in die ateljee. Digitale manipulasie beskikbaar. |
| Tel: 072-287-3023 |
|
 |
|
| Wedding Company |
Geen - None |
| Ons passie is om jou by te staan met al die aspekte van jou droomtroue! Van troukoördinering en die trourok tot die
wittebrood. |
| Tel: 083-498-8447 |
|
 |
|
| WOW Photography |
www.wowphotography.co.za |
| Professionele fotografie en grafiese dienste, vir enige geleentheid. |
| Tel: 082-379-8370 |
|
 |
|
| Ziegelmeier Photography |
Geen - None |
| Fotografiese dienste vir troues en ander spesiale geleenthede. Gesetel in Irene, Centurion. |
| Tel: 082-824-0490 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|