|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Bamboos Teagarden |
www.bamboos.co.za |
| Die OORSPRONKLIKE kinderteetuin en partytjieplek waar volvassenes ook welkom is! |
| Tel: (012) 654-7945 |
|
 |
|
| Big Save Centurion Wholesalers |
www.bigsave.co.za |
| U koeldrankgroothandelaar in Centurion. Die beste eenstopdiens vir al u koeldrank en water. Ons laai jou leë bottels af en laai jou voertuig terwyl jy 'n lekker koppie koffie/koeldrank geniet. ABI geregistreerde depot. Beste pryse in Centurion. Alle Coca-Cola produkte en nog beskikbaar. Besoek gerus ons webwerf en kies Centurion vir bestellings. |
| Tel: (012) 660-2578 |
|
 |
|
| Cafe 88 |
miraclepark.co.za |
| Ons is 'n gesinsgeörienteerde restaurant met klimraam em trampoliene om die kleintjies besig te hou terwyl jy ontspan en 'n drankie geniet op ons houtdek. ook ideaal vir besigheidsbyeenkomste in ons privaat gedeelte op die eerste vloer. Uitstekende pryse vir gesinne. Miracle Retail Park, h/v Lenchen en Ou Johannesburgweg, Centurion. |
| Tel: 083-236-8507 |
|
 |
|
| Capsicum Culinary Studio Centurion |
www.capsicumcooking.co.za |
| Capsicum Culinary Studio is gestig om 'n geloofwaardige alternatief te verskaf tot duur en eksklusiewe kookskole en is die
enigste professionele sjefskool met takke in Centurion, Johannesburg en Kaapstad. Die sjefopleidingsentrums het City &
Guilds akkreditasie, wat deur die gasvryheidsbedryf wêreldwyd erken word. Dit verseker dat jou opleiding van wêreldgehalte
is en verskaf die beste grondslag vir indiensneming en jou loopbaan. Kos is pret by Capsicum! Hoekom? Want jy het hier die
geleentheid om skeppend te wees en jou eie 'kospersoonlikheid' te ontwikkel, die kernbestanddeel van jou toekomstge sukses
as professionele sjef. |
| Tel: (012) 663-1425 |
|
 |
|
| Crossing Cultures CC |
Geen - None |
| Groothandel en verspreiding van gedistilleerde, mineraal-, fontein- en gesuiwerde gebottelde water. |
| Tel: 082-851-3030 |
|
 |
|
| Eldo 3 Meats |
Geen - None |
| Slaghuis. verkoop vleis van hoë gehalte en verwerk wildsvleis. |
| Tel: (012) 653-4601 |
|
 |
|
| Espaninie's Meat Products |
Geen - None |
| Slaghuis in Doringkloof winkelsentrum. Dis net die plek vir die voortvarende braaier met ietsie vir elke smaak van 'n
tradisionele biefstuk tot 'n lekker sosatie. Verder spog hulle met tuisgemaakte produkte soos salami, russiese worsies ens.
Vir die jagter doen ons wildverwerking teen die beste en mees bekostigbare prys. |
| Tel: (012) 667-5522 |
|
 |
|
| Fontana Chicken |
Geen - None |
| Sappige spitgebraaide hoender in twee heerlike geure: Klassiek en Suurlemoen en Kruie. Ander aanbiedings sluit in burgers,
swarmas, skyfies en kerrie-en-rys. Skinkborde met eetgoed ook beskikbaar. |
| Tel: 082-496-2652 |
|
 |
|
| Golden Feathers Catering |
Geen - None |
| Golden Feathers Catering roem op goeie gehalte produkte en goeie diens. Die firma word bestuur deur Gerrie, voorheen van
Clubmeat & Deli te Clubview. Ek doen nou spitbraaie en alle soorte funksies. Ontbyt, buffet en alle tipe 'platters'.
Spitbraaie, verskillende spyskaarte om van te kies. 'Platters': Groot verskeidenheid soet en sout teen billike pryse. Ons
vereis bestellings 2 dae vooraf aflewering vir 'platters'. |
| Tel: 083-601-0753 |
|
 |
|
| Greener Habits |
www.greenerhabits.co.za |
| Bied 'n konsultasiediens wat ons kliente water en energie bespaar en help ook met opstel van herwiningsprojekte. Ons installeer ook groentetuine by huise en help met instandhouding van die
tuine. |
| Tel: 082-921-5445 |
|
 |
|
| Herbalife / Shapeworks Independant Distributors |
www.shapeyourlife.co.za |
| Herbalife gesondheid en gewigbeheer beskikbaar aan almal. Ons bied ook 'n besigheidsgeleentheid terwyl jy jou eie lewe verbeter. (www.invest4life.biz) |
| Tel: (011) 888-3587 |
|
 |
|
| Nessies Catering Services |
Geen - None |
| Ons voorsien in al jou spyseniersbehoeftes vir besigheidsfunksies, 'platters', middagetes. Heerlike tuisgemaakte etes van
goeie gehalte teen medidingende pryse. Gesondheidskos beskikbaar. Messegoed en breekware kan verskaf word. Gratis
aflewering binne die Centurion-gebied. Minimum van 10 persone. Voorwaardes geld. |
| Tel: (012) 661-4117 |
|
 |
|
| Occassions |
Geen - None |
| Jou alles-in-een huwelikswinkel. Trourukke, uitrustings vir die hele gevolg, koeke, blomme, hare, naels, grimering,
musike, foto's, toebehorre en nog baie meer. Verskaf dienste regoor Gauteng, insluitende Centurion, vanaf ons basis in
Krugersdorp. |
| Tel: 082-394-3823 |
|
 |
|
| Poplas Events & Catering |
Geen - None |
| Beplanning en spyseniering vir funksies en ander geleenthede: Begrafnisse, huispartytjies, troues, partytjies, ens. |
| Tel: 082-490-0030 |
|
 |
|
| Sandwich Baron Centurion Mall |
Geen - None |
| Die gesonder keuse. Varsgemaakte toebroodjies, slaaie, Franse brode en partyjieborde vir alle geleenthede. Gratis
aflewering in Centurion Mall en omliggende geboue. Heerlik. |
| Tel: (012) 643-1144 |
|
 |
|
| SMS Hiring |
Geen - None |
| SMS Hiring het eksklusiewe spysenieringstoerusting te huur vir enige funksie, jaareind, verjaardag, troue, ens. Kom kyk na al die huuritems wat
beskikbaar is om u funksie onvergeetlik te maak. |
| Tel: (012) 664-4401 |
|
 |
|
| Sun Suria Distributors CC |
Geen - None |
| Vervaardiger en verspreider van gebottelde water, gegeurde water, sportdrankies en ystee. Vreskaffers van doelgemaakte
etiketteringsprodukte vir troues, konferensies, spanbou-aktiwiteite en algemene promosie- en bemarkingsaktiwiteite. |
| Tel: 082-496-2652 |
|
 |
|
| Sweetest Price |
candyfloss.findfastfree.com |
| Ons vervaardig en versprei spookasem in Gauteng. Ons produk kan by kinderpartyjies, uitstallings, skool- en ander
funksies gebruik of verkoop word en ons verskaf aan kleinhandelaars. Ons verskaf reeds vir 9 jaar spookasem in Gauteng. |
| Tel: 082-569-0373 |
|
 |
|
| The Catering Crew |
www.thecateringcrew.co.za |
| The Catering Crew spesialiseer in buitenshuise spyseniering soos ons bekende spitbraai, gaarnaalbraai en
souvlaki-spitbraai. Ons is ten volle beweeglik en werk in Centurion en die noordelike voorstede van Johannesburg - en enige
plek in Gauteng. Binne of buite, formeel of informeel, besigheid of privaat, The Catering Crew kombineer unieke styl,
tradisionele disse en hedendaagse visie om uitstaande gehalte spyseniering te verskaf vir enige geleentheid. Kontak ons
vandag vir spyskaartidess en akkurate kwotasies. |
| Tel: 083-923-0644 |
|
 |
|
| Viva Vita Italian Restaurant |
Geen - None |
| Viva Vita Italiaanse Restaurant Alexandrastraat 14, Doornkloof (aan Irene kant van die snelweg), baie naby die Bothalaanafrit. Net die beste Italiaanse cuisine. |
| Tel: (012) 667-3208 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|