Hierdie bladsye bevat slegs ‘n onderafdeling van die ekonomiese atlas. Vir die volledige inhoudsopgawe, sien Ekonomiese Data.
Nuwe Terreinontwikkelingsplanne Ontvang, 1995 - 2000
Jaar
Aantal Planne Ontvang
1995
166
1996
174
1997
236
1998
158
1999
167
2000
191
Centurion Nuwe Terreinontwikkelingsplanne Ontvang, 1995 - 2000
Waarheen nou?
Die inligting is verkry uit die 2000/2001 weergawe van die sogenaamde
“Ekonomiese Atlas” vir Centurion wat saamgestel is deur die Centurion Administratiewe Eenheid van Tshwane se Departement Stadsbeplanning (saamgestel deur Lodi Olivier en André du Plessis).
Die gebruik van hierdie Webwerf,
die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko. Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die
Webmeester.