|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Accounting-Software |
www.accounting-software.co.za |
| Net die beste rekeningkundige en betaalstaatsagteware. Indien jy ernstig is daaroor om slegs die beste rekeningkunde of betaalstaatoplossings te gebruik, laat ons toe om jou te help met die aankoop, opgradering en opstel van een van die baie doelgemaakte Pastel Accounting of Pastel Payroll Solutions. |
| Tel: (012) 665-3574 |
|
 |
|
| Anita Steyn Financial Services |
Geen - None |
| Daar is geen finansiële behoefte te groot of te klein vir ons nie. Ons doen : Maandelikse boekhouwerk, BTW, salarisse,
lone, belasting, bestuursVerslae, finansiele state asook registrasie vir nuwe BK's en maatskappye. Geregistreerde lid by
SAIPA. |
| Tel: 083-521-9149 |
|
 |
|
| Balancing Act |
www.balancingact.co.za |
| Boekhouding en belasting, 'n nuwe benadering! Ons is 'n diverse span met 'n verskil wat verder as die syfers kyk na die wêreld deur ons kliënt se oë. Ons doel is om jou te ondersteun met terugvoer wat nuttig en verstaanbaar is. |
| Tel: 082-498-5371 |
|
 |
|
| Bluemeg Technologies |
www.bluemeg.co.za |
| Pastel Accounting en Payroll konsultante. Ons spesialiseer in alle sagtewareverkope, opleiding, installasies, hulpverlening aan personeel rakende die Pastel programme, BIC verslae en hulp met betaalstate. Ons kan ook jou maatskappy se betaalstaat namens julle doen of hulp verleen aan julle Mneslike Hulpbronne departement. Ons bedien die hele Pretoria area. |
| Tel: 082-789-3929 |
|
 |
|
| Bluemeg Technologies |
www.bluemeg.co.za |
| Pastel: sagteware, opleiding en ondersteuning. Goedgekeurde Pastel opleidingsentrum. Verkope van rekenaar hardeware.
Goedgekeurde Mecer verspreider. Fokus op Centurion en Midrand. |
| Tel: (011) 318-2683 |
|
 |
|
| Cherisé Pieterse |
Geen - None |
| Boekhou- en inkomstebelastingdienste, BTW en RSC opgawes, LBS-, UIF- en SDL-opgawes, inkomstebelastingopgawes, maatskappy- en BK-registrasies en verwante sekretariële dienste, huiswerkerskontrakte, -salarisstrokies & UIF-opgawes, Artikel 51 handleidings. |
| Tel: 083-679-0616 |
|
 |
|
| D G Bezuidenhout Registered Accountants |
Geen - None |
| Volle rekeningkundige en boekhoufunksie en -konsultasie, besigheidontwikkeling en belastingkonsultasies en -oplossings,
projekbestuur, statutêre behoeftes (BTW,LBS ens.) en besigheidregistrasies, rekeningkundige en boekhoustelsel en interne
beheermaatreels ontwerp en implementasie. Laat ek jou help om jou besigheidprosedures te verbeter om meer winsgewend te wees en
een stap voor ander besighede te wees. |
| Tel: 082-926-8127 |
|
 |
|
| Ginamar Customs Consulting |
www.ginamar.co.za |
| Konsulteer op alle terreine van Suid-Afrikaanse doeane en aksyns asook internasionale handelsaangeleenthede. Dit sluit in
tariefklassifikasies, waardasies en boetebemiddeling. Spesialiseer in die Wet op Doeane en Aksyns. |
| Tel: (012) 661-2791 |
|
 |
|
| Kolb Financial Services |
www.k-f-s.co.za |
| Ons sal jou boekhouding doen en jy kan jou besigheid bestuur. Kontak ons vir 'n gratis kwotasie sonder enige verpligting. |
| Tel: 082-465-2948 |
|
 |
|
| NK Accounting Services |
www.nkaccounting.co.za |
| NK Rekeningkundige Dienste is 'n dynamiese, voortstrewende onderneming wat na u finansiële behoeftes omsien. Ons
spesialiseer in finansiële- en bestuursinligting, totale debiteurebestuur, sowel as betaalroldienste vir beide groot en
klein besighede. |
| Tel: 082-921-5524 |
|
 |
|
| NuQ (Edms) Bpk |
www.nuq.co.za |
| NuQ HR/Payroll - Moderne betaalrol stelsel (met HR) vir die 21ste eeu. Maklik om te gebruik. Ontwerp en getoets deur
Suid-Afrika se voorste kenner op die gebied, Ron Warren. |
| Tel: (012) 667-2970 |
|
 |
|
| Rall Besigheidkonsultasie BK |
www.e-taxcalc.co.za |
| Belastingkonsultasie, Rekeningkundige Dienste & Pastel Handelaar |
| Tel: (012) 654-0150 |
|
 |
|
| Watermans Chartered Accountants |
Geen - None |
| Ons bied persoonlike finansiële raad, oudits, rekeningkundige dienste, belastingdienste en sekretariële dienste. Ons
streef na professionaliteit en gehalte. |
| Tel: (011) 315-3700 |
|
 |
|
| Xarix Financial Services |
www.xarix.za.net |
| Xarix Financial Services het ten doel om klein tot medium groote besighede te voorsien van Rekenkundige dienste,
belasting advies, lone of boekhouding. |
| Tel: (012) 997-2954 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|