|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Acornkids |
www.acornkids.com/101101.htm |
| Die Acorn Kids produkte is ontwikkel om potensiaal te ontwikkel deur proefneming en spel. Die produkte is betowerend,
natuurlik en volkome veilig. Verander badtyd in 'n opvoedkundige kleurespel. |
| Tel: (012) 667-6883 |
|
 |
|
| Dinki's Party Hire |
www.dinki.co.za |
| Dinki's Party Hire is 'n eenstopverskaffer van alle benodighede vir enige kinderpartytjie. Ons verskaf springkastele,
kindertafels & -stoeltjies, tema eetgery, heliumballonne, partytjienarre en vele meer. |
| Tel: (012) 653-2492 |
|
 |
|
| Experilab Centurion |
www.experilabcenturion.co.za |
| Experilab is 'n winkel wat wetenskaplike en tegnologie produkte verkoop aan kinders tussen 5 en 17 jaar. Laboratoriumware
en vuurpyle vir alle ouderdomme asook vermaak en breinstimulerende produkte. Ons doen ook wetenskappartytjies en
-werkswinkels vir kinders tussen die ouderdomm van 7 en 16 jaar. Verskeie elektriese en elektronika komponente vir
skoolprojekte. In Centurion Lifestyle Centre, h/v Lenchen en Ou Johannesburgpad. |
| Tel: (012) 653-6031 |
|
 |
|
| Fire Dragon Prints |
www.firedragon.co.za |
| Ons doen volkleur sublimasiedrukwerk op bekers, t-hemde, teëls, legkaarte, ens. Uitstekende geskenke en promosie-items. |
| Tel: 083-258-3969 |
|
 |
|
| Jumping Castles |
Geen - None |
| Springkastele te huur! |
| Tel: 082-339-0358 |
|
 |
|
| Learn-A-Long |
www.learnalong.co.za |
| Learn-a-Long se programme is tweetalige veelsydige interaktiewe multimediaprogramme wat op 'n speelse en skeppende manier
kinders help om noodsaaklike vaardighede te bemeester soos wiskunde, taal, ouditiewe- en visuele persepsie, aandag en
konsentrasie en rekenaarvaardigheid. Ontwikkel deur kinderspesialiste (kinderopvoedkundige sielkundige, arbeidsterapeut,
remediërende onderwyser en grafiese spesialiste) |
| Tel: (012) 996-0055 |
|
 |
|
| SmartStart Agency |
www.trebor-group.com |
| SmartStart verseker optimale, gebalanseerde funksionering van die kind se brein om sodoende ontwikkelingsagterstande te
voorkom. Ontwikkeling vir kinders 0 tot 7 jaar. SmartStart se breinontwikkelingsprogram is maklik om te gebruik.
Ontwikkelingsareas: motories, visuele persepsie,o uditiewe persepsie, taal, sosiaal, emosioneel, onafhanklikheid. Meet
ook skoolgereedheid. |
| Tel: 083-324-9546 |
|
 |
|
| Sweet Bear Parties |
www.sweetbearparties.co.za |
| Springkastele, skuimput/masjien, partytjiepakkies, koeke, temapartytjies. 'n Eenstopdiens vir kinderpartytjies. |
| Tel: 083-501-3759 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|