|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Amazing SA |
www.amazingsa.com |
| Amazing SA bied profesionele koõrdinering van korporatiewe funksies en konferensies asook gholftoere, wegbreeknaweke,
safari, gholfdae en luukse 8-sitplek busvervoer |
| Tel: 082-789-0239 |
|
 |
|
| Aqua-Aerobics en Swemlesse - Mary-Ann Henning |
Geen - None |
| Aqua-aerobics slegs vir vroue in 'n verhitte binnenshuise swembad. Swemlesse vir kinders vanaf 3 jaar, asook volwasse swemlesse. Waterveiligheid en basiese style word aangeleer. |
| Tel: 073-097-1347 |
|
 |
|
| Arende Karateklub |
www.eagles.co.za |
| Die Shotokan Karateklub is gestig in 1995 en is die grootste karateklub in Centurion. |
| Tel: 072-532-9999 |
|
 |
|
| Dragon's Lair Mixed Martial Arts Academy |
www.dragonslairgym.co.za |
| Dragon's Lair gee opleiding in gemengde gevegskuns (Mixed Martial Arts). Ouderdom van 5 to Volwassenes Hier hoef jy nie 6
jaar se opleiding te ontvang voor jy jouself kan verdedig nie. Sluit die volgende style in: Muay Thai, boks, Filipino,
Savate, Grecko Roman en Brasiliaanse Jiu-jitsu. Dit word 'Vale Tudo' of 'Mixed Martial Arts' genoem. Dit is die beste vorm
van selfverdediging wat daar is! |
| Tel: 083-501-4401 |
|
 |
|
| Owen Baker Golf School |
Geen - None |
| Afrigting met betrekking tot alle aspekte van gholf. Ons rig beginners en gevorderde gholfspelers af. Klinieke vir juniors, dames en beginners. |
| Tel: (012) 665-5226 |
|
 |
|
| SHIDO Fighting Systems |
www.shido.co.za |
| SHIDO bied MMA en selfverdediging aan vir kinder so jonk as 4 jaar en vir volwassenes van alle ouderdomme in ons gimnasium in Highveld, Centurion. Die SHIDO gevegstelsel gebruik brienwette om 'n aanvaller of teenstander te oorweldig. Dit is dus nie net 'n sport nie maar kan in moderne sportkompetisies soos MMA gebruik word as jy jou tegniek beperk om volgens die bepaalde reëls te veg. |
| Tel: 083-458-8450 |
|
 |
|
| SHIDO Fighting Sytems |
www.shido.co.za |
| SHIDO Fighting Systems is in 2008 gestig. 'n Eerste kontrak om persoonlike ('H2H') gevegsopleiding aan instrukteurs van die SA Nasionale Weermag te lewer, is aan SHIDO toegeken. Ander dienste sluit gemenge gevegskuns ('Mixed Martial Arts' of 'MMA'), selfverdediging en fiksheid in. |
| Tel: (012) 665-1778 |
|
 |
|
| Tadpoles Swimming School |
Geen - None |
| Swemlesse vir almal van 3 jaar en ouer. Beginners, alle slae en tegniek. Ons leer die mees moderne tegnieke wat
kampioenswemmers gebruik. Eendagwerkswinkels vir volwasse swemmers (beginners en meesters, driekampatlete,
oopwaterswemmers, ens) ook beskikbaar. Aangebied by twee plekke in Centurion. |
| Tel: 082-339-8090 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|