|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
SuproNet/BesigheidCenturion/CenturioNet is ook nie verantwoordelik vir die gehalte van al hierdie webwerwe nie aangesien sommige deur ander ontwerpers ontwikkel en in stand gehou word.
|
|
|
 |
|
| BesigheidCenturion |
Inskrywing - Entry |
| GRATIS insluiting in hierdie gids. Voorkeurplasing met logo ook beskikbaar teen billike prys. |
| Tel: (012) 653-2405 |
|
 |
|
| Aliberti Business Solutions Bk |
Geen - None |
| Finansiële DiensVerskaffer (makelaar) wat spesialiseer in risikodekking, beleggings, mediese fondse en korttermynversekering.
Voortsetting van die lewensstandaard van die versekerde en sy afhanklikes/kollegas/sakevennote - by 'n onvoorsiene gebeurlikheid
(dood, ongeskiktheid, trauma) of beplande gebeurlikheid (aftrede) is my spesialiteit. Sleutelwoord is "longivity"!
Sakeversekering, aftrede- en boedelbeplanning, persoonlike belasting is dus die fokusareas van my praktyk. |
| Tel: (012) 653-0187 |
|
 |
|
| Brandow Financial |
www.brandow.co.za |
| Fasilitering van Huislenings (verbande), Kommersiële Finansiering, Besigheidsfinansiering, Besigheidsplanne , Lewens- en
korttermynversekering, Eiendomssindikasies. |
| Tel: (012) 654-6190 |
|
 |
|
| Business Insurance Broker (ABSA) Bianca Rossouw |
Geen - None |
| BesigheidsVersekeringsmakelaarsdiens. Versekeringsdekking vir enige soort kommersiële risiko. Een kontak vir onderskrywing
van u polis en indiening van eise. |
| Tel: 083-236-8221 |
|
 |
|
| Colin Tossel Versekeringsmakelaars |
Geen - None |
| Reeds meer as 13 jaar in Centurion. Verskeie finansiële dienste gelewer soos testamente, boedelbeplanning,
aftreebeplanning, lewensversekering, beleggings en finansiering. Gemagtigde finansiële diensverskaffer. |
| Tel: (012) 653-2444 |
|
 |
|
| Deleen Real Estate |
Geen - None |
| Deleen Real Estate doen eiendomsbemarking, herverkope en ontwikkeling in die Centurion en Kemptonpark omgewings. Ons is ook behulpsaam met vinnige finansiering en billike versekering. |
| Tel: (011) 393-9404 |
|
 |
|
| Elite Funeral Home |
www.elite-funeralhome.co.za |
| Nou in Centurion! 'Dinamies Anders!'. Begrafnisse, Verassings, Grafstene, Versekering. Alle areas, beste Pryse! Begrafnisreëlings kan ook
na-ure/in die gerief van u eie woning getref word. Ons aanvaar alle begrafnispolisse. Talle verwysings beskikbaar. |
| Tel: (012) 654-9902 |
|
 |
|
| Legalex (Pty) Ltd |
www.legalex.co.za |
| Regskosteversekering en regsadvies vir individue, gesinne en besighede. |
| Tel: 0861-10-20-92 |
|
 |
|
| OUTsurance |
www.outsurance.co.za |
| OUTsurance is 'n leier in die direkte versekeringsmark en spesialiseer in motor-, huisinhoud- en besigheidsversekering.
HELP@OUT, 'n gratis pad- en tuisbystanddiens, is 24/7 vir OUTsurance kliente beskikbaar en 'n kontant OUTbonus indien jy
nie eis nie. Besoek die OUTsurance webtuiste vir verdere inligting en kry sommer 'n kwotasie en begin spaar op jou
versekering. |
| Tel: 08 600 60 000 |
|
 |
|
| Sanfed Makelaars |
Geen - None |
| Bemarking van mediese fondse, korttermynversekering en ook lewensversekering. Sanfed Makelaars doen al vir meer as 10 jaar
in Centurion besigheid. |
| Tel: (012) 654-0321 |
|
 |
|
| SMI Finance |
www.smifinance.co.za |
| SMI Finance is 'n nuwe generasie verband- en leningsfasiliteerder. Ons poog om private individue, besighede en groot maatskappye se finansiele dienste te behartig, ingesluit verbande, korttermynlenings, oorbruggingskapitaal, besigheidsfinansiering en ander. |
| Tel: 083-568-4350 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Nie gevind waarna u gesoek het nie?
Probeer ook die volgende:
- Alternatiewe kategorieë verwant aan hierdie kategorie:
- Ons soekenjin om deur die hele BesigheidCenturion of selfs CenturioNet en SuproNet te soek.
- Die “Open Directory Project” se besigheidsgids vir Gauteng, Suid-Afrika
|
|
|
|