|
Die onderstaande werke van Alain Nortjé
word gebruik in CenturioNet se 2003 lessenaarkalender en word beskikbaar gestel met die goedgunstige samewerking van die kunstenaar. Neem kennis dat die gebruik van die elektroniese kalender-, skermskut- en muurpapierprodukte onderhewig is aan die voorwaardes en bepalings soos vervat in ons outeursregkennisgewing (Kopiereg).
Kies die werk en grootte wat u wil gebruik (Klein skerm: 15” en kleiner; Groot skerm: 15” en groter) as muurpapier (“wallpaper”) vir u rekenaarskerm. Aanwysings hier.
Vir meer inligting oor die kalender, Alain Nortjé of om self ‘n kalender te druk, besoek Kalender 2003. Vir skermskut (“screen saver”), gaan na Aflaai.
|