 |
|
 |
 |
 |
|
|
Welkom by CenturioNet, die Webwerf van hoë gehalte vir en oor Centurion. Ons vertrou dat u die inligting en geriewe nuttig sal vind en gebruik.
|
|
|
|
Om u eie Webwerf te laat ontwikkel en huisves, kontak SuproNet vir doelgemaakte en bekostigbare oplossings.
|
|
Desember 2011 & 2012 Gratis elektroniese kalender Skermskut (‘screensaver’)
Kunswerk-skermskut
|
Kalender 2012 nou elektronies beskikbaar: Gratis kalender vir 2012
|
November tot Desember 2011 Muurpapier 2012 Januarie - Desember
Muurapier
|
|
|
Sê jou sê
|
|
Gee jou mening oor enige onderwerp op KletsNet. Wat dink jy
van ... die verkeer en wetstoepassing ... misdaad ... stadsraad ...
Gautrein...?
Skakel in by bestaande onderwerpe of begin jou eie. Skep ‘n forum vir jou vereniging, klub, skool, kerk of woongebied. Meer....
|
|
|
|
Foto’s van Geleenthede
|
|
Foto’s van Laerskool Hennopspark se Kaskarkenades van 2003 (klik hier). Ook die 2003 Wildsfees (klik hier) en Gholfdag 2002 (klik hier).
Ons kan ook u geleentheid bemark of die gaste verbly met foto’s van die geleentheid. Dit verhoog ook blootstelling van u borge. Meer...
|
|
|
|
Skakels
|
|
Skakels na ander webwerwe wat verband hou met Centurion. Meer....
|
|
|
|
Terugvoer
|
|
Laat ons weet wat u van hierdie webwerf dink en graag sal wil sien. Meer...
|
|
|
|
|
|
Verblyf
|
|
Plekke om te bly in en om Centurion. Ons beplan om binnekort hierdie inligting beskikbaar te
maak. Intussen kan eienaars en bemarkers van verblyf ons kontak om bemarkingsgeleenthede te bespreek. Meer...
|
|
|
|
Geskiedenis
|
|
Lees meer oor Centurion se interessante geskiedenis en die rol van die Erasmus-familie. Meer...
|
|
|
|
Belegging
|
|
Centurion bied uitstekende geleenthede vir belegging, onder andere weens sy sentrale ligging en
goeie infrastruktuur. Meer...
|
|
|
|
Gemeenskap
|
|
Inligting oor gemeenskapsorganisasies en dienste soos die Gemeenskapskas (klik hier), Centurion Hospitum (klik hier), Gemeenskapsbeskermingsmaat skappy (klik hier) en bejaardesorg (klik hier). Meer....
|
|
|
|
Wat gebeur waar?
|
|
Besoek ons Dagboek om te kyk wat in en om Centurion gebeur -- vertonings, opvoerings, uitstallings, ens. Gebruik dit om geleenthede te bemark. Meer...
|
|
|
|
Besienswaardighede
|
|
Watter interessante plekke is daar om te besoek in die Centurion-omgewing? Meer...
|
|
|
|
Besigheid
|
|
Inligting oor georganiseerde besigheid soos die sakekamer, sakevroue en Cenbis. Hierdie organisasies kan meer inligting
verskaf. Meer...
|
|
|
|
Plaaslike Regering
|
|
Inligting oor munisipale dienste. terwyl die dienste en bestuur herskommel word en geïntegreer word in Tshwane, bied hierdie u
nog inligting oor telefoonnommers en dienste. Meer....
|
|
|
|
Advertensie
|
|
SuproNet
Doelgeskikte, bekostigbare webwerwe Om te adverteer, klik hier.
|
|
|
|
|
|
|
|
Besoek ook BesigheidCenturion! Bevat o.a. lys van besighede en statistiek oor Centurion. Bemark of soek besigheidsgeleenthede!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
 |
|
Om u eie Webwerf te laat ontwikkel en huisves, kontak SuproNet vir doelgemaakte en bekostigbare oplossings.
|
 |
|
|
|
|
|
|
|
Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek en gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes. Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die
Webmeester.
 Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan CenturioNet, ‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste. Sien Kopiereg vir gebruiksvoorwaardes en outeursregkennisgewing.
© 2001, 2002, 2003, 2004, 2005, 2006, 2007, 2008, 2009. CenturioNet Alle regte voorbehou.
|
|
|
|
|
|