Gaan na CenturioNetGaan na BesigheidCenturionGaan na Centurion Sakekamer
Na intreebladsy

Soekenjin vir alle verwante Webwerwe

 

 

 

 

Een vlak op in struktuur

Na eerste van bladsye hieronder

U is hier: Portaal -> Produkte en Dienste -> Webontwerp en Huisvesting -> Bykomstighede 

Bykomstighede

Die mees algemene bykomstige dienste wat ons lewer, word hieronder beskryf. Indien u ‘n behoefte het wat nie hierdeur bevredig word nie, maak asseblief met ons kontak of voltooi die diensversoek.

Diens en Beskrywing

Prys

Aanvanklik
(Opstel)

Jaarliks

Opgradering van Webwerwe sonder eie Domeinnaam
Indien u ‘n ”Voet in die Deur” produk wil opgradeer na ‘n groter “Voet in die Deur” produk.

Soos vir nuwe produk
- 5%

Soos vir nuwe produk

Opgradering van Webwerwe sonder eie Domeinnaam na Webwerwe met eie Domeinnaam
Indien u ‘n ”Voet in die Deur” produk wil opgradeer na ‘n “Goeie Waarde” of “Vrye Teuels” produk sonder om die inhoud te verander.

R150/domein
vir registrasie

R500
vir opstel

Soos vir nuwe produk

Opgradering van Webwerwe met eie Domeinnaam
Indien u ‘n ”Goeie Waarde” of “Vrye Teuels” produk wil opgradeer na ‘n groter “Goeie Waarde” of “Vrye Teuels” produk sonder om die inhoud te verander.

R150

Soos vir nuwe produk

Opstel van E-Posbus
Opstel van een of meer van die e-posbusse wat beskikbaar is vir ”Goeie Waarde” en “Vrye Teuels” produkte. (Kliλnt kan dit ook self gratis doen.)

R100/groep
wat gelyktydig opgestel word.

Gratis

Opstel van Bykomstige E-Posbus
Opstel van een of meer bykomstige e-posbusse (bo en behalwe diι wat ingesluit is) vir ”Goeie Waarde” en “Vrye Teuels” produkte.

R100/posbus

R240/posbus

 

 

 

Alle pryse sluit BTW in.
Pryse is onderhewig aan verandering sonder vooraf kennisgewing. Prys sal op aanvraag bevestig word d.m.v. geskrewe kwotasie.
Lees asseblief Voorwaardes vir algemene verkoopsvoorwaardes

Sien Webontwerp en Huisvesting vir standaard produkte

Na bokant van bladsy (inhoudsopgawe)

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[Portaal]

[Agtergrond] [Produkte en Dienste] [Diensversoek] [Terugvoer] [Voorwaardes]

Een vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Webontwerp en Huisvesting] [Adverteer] [Gidsinskrywing]

[Voorbeelde] [Produkmatriks] [Bykomstighede]

 

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek of gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet, ‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
© 2001, 2002, 2003. Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder