|
Clubview bestaan uit ‘n Webwerf van ’n enkele bladsy wat basiese besonderhede soos ‘n beskrywing van die produkte- en/of dienste en kontakinligting bevat.
Die inligting word aangebied binne ‘n standaard formaat maar die kleurskema is volgens die kliënt se keuse en kan een embleem en een foto of ander illustrasie insluit. Die voorbeeld toon een van die patrone
in een van die standaard kleurskemas maar vir hierdie produk kan die kliënt self die kleurskema kies om by die maatskappy se kleure te pas. Sien Die Hoewes vir nog standaard uitlegte.
|