Gaan na CenturioNetGaan na BesigheidCenturionGaan na Centurion Sakekamer
Na intreebladsy

Soekenjin vir alle verwante Webwerwe

 

 

 

 

Een vlak op in struktuur

Na eerste van bladsye hieronder

U is hier: Portaal -> Produkte en Dienste -> Webontwerp en Huisvesting -> Voorbeelde -> Die Hoewes 

Die Hoewes

Die Hoewes bestaan uit ‘n Webwerf van vyf bladsye wat tipies die volgende kan bevat:

  • Openingsbladsy: Verwelkoming en ander algemene inligting
  • Produkte en Dienste: Beskryf die organisasie se produkte en/of dienste
  • Industrie: Beskryf die produk- en markomgewing (industrie) waarbinne die organisasie optree. Die titel en inhoud van hierdie bladsy mag volgens behoefte aangepas word.
  • Navraag/Terugvoer: ‘n Bladsy met ‘n vorm waarop besoekers navrae kan rig of insette lewer t.o.v. die organisasie en/of die Webwerf.
  • Kontakinligting: Alle tersaaklike kontakbesonderhede.

Die inligting word aangebied binne ‘n standaard ontwerp (uitleg, navigasieknoppies en ander -hulpmiddels) en struktuur maar daar kan een embleem en tot drie grafiese elemente (foto’s en/of ander illustasies) ingesluit word wat uniek is aan die organisasie. Die voorbeeld hieronder iillustreer so ‘n webwerf.

L.W.
Hierdie voorbeeld is slegs ter illustrasie. Die werklike voorkoms en en struktuur mag hiervan verskil en sal vooraf ooreengekom word.

Sommige van die standaard patrone wat beskikbaar is, word hieronder geïllustreer.

Standaard Webwerwe: Stel 1

Die drie ontwerpe word hierbo in bruin kleurskakering getoon. Dit is ook as standaard in ‘n rooi kleurskema (soortgelyk aan die voorbeeld in Stel 2) beskikbaar. Die “unieke” voorkoms is soortgelyk i.t.v. uitleg maar kliënte kan die kleurskema kies.

Standaard Webwerwe: Stel 2

Die ontwerp word hierbo in rooi kleurskakering getoon. Dit is ook as standaard in ‘n bruin kleurskema (soortgelyk aan die voorbeeld in Stel 1 en 3) beskikbaar. Die “unieke” voorkoms is soortgelyk i.t.v. uitleg maar kliënte kan die kleurskema kies.

Standaard Webwerwe: Stel 3

Die ontwerp word hierbo in bruin kleurskakering getoon. Dit is ook as standaard in ‘n rooi kleurskema (soortgelyk aan die voorbeeld in Stel 2) beskikbaar. Die “unieke” voorkoms is soortgelyk i.t.v. uitleg maar kliënte kan die kleurskema kies.

 

Rand - skeiding

Waarheen nou?

 

 

[Portaal]

[Agtergrond] [Produkte en Dienste] [Diensversoek] [Terugvoer] [Voorwaardes]

Een vlak opVorige bladsy op hierdie vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Webontwerp en Huisvesting] [Adverteer] [Gidsinskrywing]

[Voorbeelde] [Produkmatriks] [Bykomstighede]

[Bronberrick] [Clubview] [Die Hoewes] [Highveld] [Rooihuiskraal] [Ander Produkte] [Weblynne]

 

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek of gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet, ‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
© 2001, 2002, 2003. Alle regte voorbehou.

 

Rand - onder