|
Onderstaande produkmatriks vir “Vrye Teuels” produkte (groter webwerwe met domeinname) gee ‘n opsomming van die eienskappe van elke standaardproduk. Dit is onprakties om
elke eienskap hier te lys en in sommige gevalle behels dit juis tegniese aspekte wat ons namens ons kliënte hanteer. Indien u enige verdere navraag het oor spesifieke fasiliteite of funksionaliteit, rig u versoek deur:
of kyk na ons bykomstige dienste om te sien of ons aan u behoefte kan voldoen.
|