|
Soos met Die Hoewes bestaan die Highveld Webwerf uit die vyf bladsye wat tipies die volgende kan behels:
- Openingsbladsy: Verwelkoming en ander algemene inligting
- Produkte en Dienste: Beskryf die organisasie se produkte en/of dienste
- Industrie: Beskryf die produk- en markomgewing (industrie) waarbinne die organisasie optree. Die titel en inhoud van hierdie bladsy mag volgens behoefte
aangepas word.
- Navraag/Terugvoer: ‘n Bladsy met ‘n vorm waarop besoekers navrae kan rig of insette lewer t.o.v. die organisasie en/of die Webwerf.
- Kontakinligting: Alle tersaaklike kontakbesonderhede.
Die inligting word aangebied binne ‘n uitleg en voorkoms wat spesifiek vir die kliënt geskep word.
|