|
Ons verwelkom enige insette of kommentaar wat u mag lewer. U is welkom om te vra dat meer inligting op die Webwerf geplaas word, om kommentaar te lewer oor die inhoud, die uitleg, die gebruiksgemak van die Webwerf of enige ander verwante
onderwerp. Indien u egter ’n diens of inligting oor ons dienste wil aanvra, gebruik asseblief die vorm (Diensversoek) wat spesifiek vir hierdie doel vir u beskikbaar gestel word.
|