Gaan na CenturioNetGaan na BesigheidCenturionGaan na Centurion Sakekamer
Na intreebladsy

Soekenjin vir alle verwante Webwerwe

Een vlak op in struktuur

Na eerste van bladsye hieronder

Voorbeelde
Produkmatriks
Bykomstighede

U is hier: Portaal -> Produkte en Dienste -> Webontwerp en Huisvesting 

Webontwerp en Huisvesting

Pryse is onderhewig aan verandering sonder voorafkennisgewing.
Pryse sal bevestig word deur geskrewe kwotasie.

Inhoudsopgawe

Op hierdie bladsy:
Keusehulp - Hoe om beste produkreeks te kies
Produkreeks: Voet in die Deur
Produkreeks: Goeie Waarde
Produkreeks: Vrye Teuels
Geleentheidswebwerf: Weblynne

Op ander bladsye:
Voorbeelde
Produkmatriks: Meer detail oor “Vrye Teuels” produkte
Bykomstighede

Keusehulp: Watter Produkte is Meeste Geskik?

Nie eie domeinnaam

Eie domeinnaam
(www.mpynaam.co.za)

Klein webwerf (1 - 5 bladsye)

Kyk na:
Voet in die Deur
R300 - R500 per jaar
 
Kyk na:
Goeie Waarde
R500 - R700 per jaar
 
Groter webwerf

Geen standaard produkte.
Ons beveel aan dat u ‘n produk gebruik wat wel ‘n domeinnaam insluit of ons kontak om die behoefte te bespreek.

Kyk na:
Vrye Teuels
R1 000 - R3 700 per jaar
 
Produkname
Ons produkname is afgelei van die name van woonbuurte in Centurion. Die produk van u kies het egter niks te make met die gebied waarin u bly nie.
 
Voet in die Deur
Klein netplek,
sonder eie domeinnaam
(Gebruik adres soos www.Centurionet.co.za/m/moyeienaam)

Bladsye

Produk

Prys

1

Bronberrick
1 bladsy
Standaard voorkoms1
Eie embleem

Eenmalig

R200

Jaarliks

R300

Clubview
1 bladsy
Unieke voorkoms2
Eie embleem en 1 foto/illustrasie

Eenmalig

R400

Jaarliks

R300

3

Erasmia
3 bladsy
Standaard voorkoms1
Eie embleem en 3 foto’s/illustrasies

Eenmalig

R500

Jaarliks

R400

Irene
3 bladsye
Unieke voorkoms2
Eie embleem en 3 foto’s/illustrasies

Eenmalig

R700

Jaarliks

R400

5

Die Hoewes
5 bladsye
Standaard voorkoms1
Eie embleem en 3 foto’s /illustrasies

Eenmalig

R800

Jaarliks

R500

Highveld
5 bladsye
Unieke voorkoms2
Eie embleem en 3 foto’s/illustrasies

Eenmalig

R1 000

Jaarliks

R500

1. Standaard voorkoms: Kies uit ‘n aantal standaarduitlegte
2. Unieke voorkoms: Kies uit ‘n aantal standaarduitlegte (patrone) en kies eie kleurskema. Prys vir ander uitlegte en voorkoms per kwotasie.

Pryse sluit BTW in.

Jaarlikse tarief sluit gratis toevallige bywerk (byvoorbeeld verandering van kontakbesonderhede; nie opgraderings of herontwerp nie) in. Vir gereelde bywerke sal kwotasies verskaf word volgens behoefte. Herontwerp of grootskaalse veranderings sal geskied per kwotasie en volgens behoefte.

Na bo

Goeie Waarde
Klein netplek,
met eie domeinnaam
(Gebruik adres soos www.mpyeienaam.co.za)

Bladsye

Produk

Prys

1

Celtisdal
1 bladsy; 5MB; 1 e-posbus, 5 aliasse
Standaard voorkoms1
Eie embleem

Eenmalig

R550

Jaarliks

R500

Hennopspark
1 bladsy; 5MB; 1 e-posbus, 5 aliasse
Unieke voorkoms2
Eie embleem en 1 foto/illustrasie

Eenmalig

R750

Jaarliks

R500

3

Kosmosdal
3 bladsy; 20MB; 5 e-posbus, 10 aliasse
Standaard voorkoms1
Eie embleem en 3 foto’s/illustrasies

Eenmalig

R850

Jaarliks

R700

Sunderland Ridge
3 bladsye; 20MB; 5 e-posbus, 10 aliasse
Unieke voorkoms2
Eie embleem en 3 foto’s/illustrasies

Eenmalig

R1 050

Jaarliks

R700

5

Laudium
5 bladsye; 20MB; 5 e-posbus, 10 aliasse
Standaard voorkoms1
Eie embleem en 3 foto’s /illustrasies

Eenmalig

R1 150

Jaarliks

R700

Lyttelton Manor
5 bladsye; 20MB; 5 e-posbus, 10 aliasse
Unieke voorkoms2
Eie embleem en 3 foto’s/illustrasies

Eenmalig

R1 350

Jaarliks

R700

Rooihuiskraal
5 bladsye; 20MB; 5 e-posbus, 10 aliasse
Voorkoms volgens behoefte
Eie embleem en 3 foto’s/illustrasies

Eenmalig

R3 000

Jaarliks

R700

1. Standaard voorkoms: Kies uit ‘n aantal standaarduitlegte
2. Unieke voorkoms: Kies uit ‘n aantal standaarduitlegte (patrone) en kies eie kleurskema. Prys vir ander uitlegte en voorkoms per kwotasie.

Ingesluit by al bogenoemde produkte:

  • Virusskandering en merk van (vermoedelike) gemorspos (“spam”) op inkomende pos.
  • Geriewe vir outomatiese antwoord van e-pos (“auto responders”).
  • Geriewe vir outomatiese aanstuur van e-pos (“forwarding”).
  • E-pos ook beskikbaar via web (“webmail”).
  • Uitgebreide besoekerstatistiek aanlyn beskikbaar.

Pryse sluit BTW in.

Jaarlikse tarief sluit gratis toevallige bywerk (byvoorbeeld verandering van kontakbesonderhede; nie opgraderings of herontwerp nie) in. Vir gereelde bywerke sal kwotasies verskaf word volgens behoefte. Herontwerp of grootskaalse veranderings sal geskied per kwotasie en volgens behoefte.

Na bo

Vrye Teuels
“Onbeperkte” netplek,
met eie domeinnaam
(Gebruik adres soos www.mpyeienaam.co.za)

Bladsye

Produk

Prys

Volgens behoefte

Eldoraigne
Aantal bladsye per behoefte; 100MB; 25 e-posbusse
Unieke voorkoms1
Eie embleem en 1 foto/illustrasie per bladsy

Eenmalig

R900
+R150/
bladsy

Jaarliks

R1 000

Gerhardsville
Aantal bladsye per behoefte; 100MB; 25 e-posbusse
Voorkoms volgens behoefte
Embleem, foto’s en illustrasies volgens behoefte

Eenmalig

2R3 000

Jaarliks

R1 000

Doringkloof
Aantal bladsye per behoefte; 200MB; 35 e-posbusse
Voorkoms volgens behoefte
Embleem, foto’s en illustrasies volgens behoefte

Eenmalig

2R3 000

Jaarliks

R1 400

Verwoerdburgstad
Aantal bladsye per behoefte; 500MB; 50 e-posbusse
Voorkoms volgens behoefte
Embleem, foto’s en illustrasies volgens behoefte

Eenmalig

2R3 000

Jaarliks

R2 400

Mnandi
Aantal bladsye per behoefte; 1 000MB; 75 e-posbusse
Voorkoms volgens behoefte
Embleem, foto’s en illustrasies volgens behoefte

Eenmalig

2R3 000

Jaarliks

R3 700

1. Unieke voorkoms: Kies uit ‘n aantal standaarduitlegte (patrone) en kies eie kleurskema.
2. Prys sal bepaal word op grond van werklike behoefte. Gegewe prys is slegs ter illustrasie vir eenvoudige webwerf met ongeveer 5 bladsye, embleem en 3 foto’s/illustrasies en sluit aanvanklike opstelkoste en registrasie van domeinnaam in.

Ingesluit by al bogenoemde produkte:

  • Virusskandering en merk van (vermoedelike) gemorspos (“spam”) op inkomende pos.
  • Geriewe vir outomatiese antwoord van e-pos (“auto responders”).
  • Geriewe vir outomatiese aanstuur van e-pos (“forwarding”).
  • E-pos ook beskikbaar via web (“webmail”).
  • Uitgebreide besoekerstatistiek aanlyn beskikbaar.

Alle geriewe wat by die produkte ingesluit is, word nie aangetoon nie. Die meeste produkte wat hierbo getoon word, bied meer waarde as wat genoem word. Doringkloof, Verwoerdburgstad en Mnandi bied toenemend meer funksionaliteit (soos aantal databasisse en gebruik van programmering) benewens die verhoging in beskikbare skyfruimte. Sien produkmatriks vir meer detail.

Pryse sluit BTW in.

Jaarlikse tarief sluit gratis toevallige bywerk (byvoorbeeld verandering van kontakbesonderhede; nie opgraderings of herontwerp nie) in. Vir gereelde bywerke sal kwotasies verskaf word volgens behoefte. Herontwerp of grootskaalse veranderings sal geskied per kwotasie en volgens behoefte.

Na bo

Weblynne

‘n Geleentheidswebwerf ontwerp volgens die unieke behoeftes van die geleetheid. Die prys word bepaal deur die behoefte.

Na bo

Nog verwante inligting op ander bladsye:

Rand - skeiding

Waarheen nou?

[Portaal]

Een vlak opVorige bladsy op hierdie vlakEerste bladsy in volgende (laer) vlakVolgende bladsy op hierdie vlak

[Agtergrond] [Produkte en Dienste] [Diensversoek] [Terugvoer] [Voorwaardes]

[Webontwerp en Huisvesting] [Adverteer] [Gidsinskrywing]

[Voorbeelde] [Produkmatriks] [Bykomstighede]

Die gebruik van hierdie Webwerf, die inligting daarop en skakels na ander Webwerwe is op die gebruiker se eie risiko.
Met die besoek of gebruik van hierdie Webwerf aanvaar die besoeker bogenoemde voorwaardes.
Rig kommunikasie met betrekking tot hierdie Webwerf aan die Webmeester.

Hierdie Webwerf en sy inhoud behoort aan SuproNet, ‘n afdeling van SUPROKON Bestuursdienste.
© 2001, 2002, 2003. Alle regte voorbehou.

Rand - onder