The post Common Components of Websites appeared first on SuproNet (Afr).
]]>The post “Microsoft Support” Bedrog appeared first on SuproNet (Afr).
]]>Die “Microsoft Support’ telefoniese bedrogspul is al geruime tyd aan die gang maar ons het agtergekom dat daar mense is wat nog nie bewus is daarvan nie.
Kortliks kom dit neer op die volgende:
Dit is baie maklik om die probleem te voorkom: Wanneer iemand jou ongevraagd bel en aanbied om te help met ‘n “probleem” op jou rekenaar, sit die telefoon neer.
Ons het ‘n paar keer vir ‘n wyle saamgespeel en ons dom gehou oor na watter rekenaar hulle verwys om hulle tyd te mors. Aanvanklik het hulle ‘n ruk lank probeer om tot ons deur te dring maar hulle het ook geleer. Deesdae beëindig hulle die gesprek vining as dit lyk of jy hulle probeer uitlok of aan ’n lyntjie hou.
Die maklikste is om maar net die oproep te beëindig. Hulle kan niks regkry sonder jou samewerking om self veranderings aan jou rekenaar te maak nie.
Vir meer inligting oor hierdie en soortgelyke bedrogspele:
Indien jy Microsoft wil help om die bedrog te bekamp, kan jy pogings om die bedrog te pleeg aanmeld by Microsoft.
The post “Microsoft Support” Bedrog appeared first on SuproNet (Afr).
]]>